Chris Chameleon Sjoe! Mens wil net luister en droom en elke nou en dan 'n klein bietjie huil wanneer jy na dié toonsetting van Ingrid Jonker se gedigte luister. Met 'n stem en wysies wat toor, herhaal Chris Chameleon die lyne van haar woorde in 'n lugspieëling van klank wat die verlede eggo. Daar is 'n plek hiér waar hartstog, weemoed en kinderlikheid ontmoet in soveel helder eenvoud - dis amper bomenslik mooi.
Tracks:
1. Ek Herhaal Jou
2. Die Onverkrygbare
3. Lied Van Die Lappop
4. Ontvlugting
5. Jy't My Gekierang
6. Bitterbessie Dagbreek
7. Vyf Lewens
8. Korreltjie Sand
9. Die Lied Van Die Gebreekte Riete
10. Op Die Voetpad
11. Fragment
12. As Jy Slaap
13. My Pop Val Stukkend
14. Opdrag Dwaling Tell A Friend | | |
Customer Reviews
This product has not yet been reviewed.
Write a Review
Please login or register to write a review for this product.
|
|