Jabula
Register
View Cart

Bokke se Kombuis

Bokke se Kombuis

Bokke se kombuis is 'n visuele feesviering van Suid-Afrikaners se liefde vir kos en rugby, aangebied in die gunsteling-resepte van 40 voormalige en huidige Springbok Rugby-legendes. Van die mees beroemde manne om die groen-en-goud te dra, het hul truie vir voorskote verruil – waaronder John Smit, Kobus Wiese, Victor Matfield, Wynand Claassen, Fourie du Preez, Jan 'Boland' Coetzee, Bryan Habana, Chester Williams, Morne du Plessis en Bakkies Botha – om hul liefde vir kos te onthul. Bokke se kombuis neem jou weg van die rugbyveld en die fel lig van telivisiekameras, tot in die spelers se huise en harte, en verf 'n intieme skildery van die rol wat kos in hul private lewens speel. Bokke se kombuis gaan egter nie net oor resepte of ons rugby-helde nie – dit is ’n unieke Suid-Afrikaanse storie oor hoe kos ou rugby-vriende en algehele vreemdelinge byeenbring om braais, skottels en kombuistafels dwarsdeur ons pragtige land.


Tell A Friend

Availability:  Sorry, this item is Currently out of stock - you can add this item to your wishlist, or email us to pre-order.

Qty:


 

Customer Reviews

This product has not yet been reviewed.

Write a Review

Please login or register to write a review for this product.



Your Basket is Empty

Currency:

Jabula
4 Strand Street Great
Dublin 1

Tel: 01 8734107
Click here to Email Us

OPENING HOURS

Mon – Sat: 10 -6pm
Sundays & Bank Holidays: 11 - 6pm